Gary Webster
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| Gary Webster | |
| Geboortenaam | Gary John Webster |
|---|---|
| Geboorte | 3 Februarie 1964 |
| Nasionaliteit | Engels |
| Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
| Aktiewe jare | 1986–nou |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Gary Webster (gebore 3 Februarie 1964) is 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Two Wrongs en Glia, en in die televisiereekse Minder (1979) en Family Affairs (1997).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1998: Trouble on Earth
- 2017: Dangerous Game
- Two Wrongs
- Glia
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1979: Minder
- 1997: Family Affairs
- 1999: Real Women II
- 2001: Gypsy Girl
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1990: Life After Life
- 1995: The Big Game
- 2015: Start Up