Jeremy Swift
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| Jeremy Swift | |
| Geboortenaam | Jeremy Paul Swift |
|---|---|
| Geboorte | 27 Junie 1960 |
| Nasionaliteit | Engels |
| Beroep(e) | Akteur en komponis |
| Aktiewe jare | 1981–nou |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Jeremy Swift (gebore 27 Junie 1960) is 'n Engelse akteur en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Gosford Park (2001), Oliver Twist (2005), en Boy A (2007).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2001: Gosford Park
- 2005: Oliver Twist
- 2007: Boy A
- 2014: Downhill
- 2018: The Importance of Being Earnest
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1989: Club X
- 1997: Blind Men
- 2002: Foyle's War
- 2004: The Smoking Room
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2009: The Antiques Rogue Show
- 2009: Werewolves: The Dark Survivors