Gaan na inhoud

Kufstein

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Kufstein
Kufstein

Image
Kaart Wapen
Image
Image
Vlag
Image
 Land Vlag van Oostenryk Oostenryk
 Oppervlakte:  
 - Totaal 39,37 vk km
 -Bevolkingsdigtheid 511 per vk km
 Hoogte bo seevlak 499 m
 Bevolking:  
 - Totaal (1 Januarie 2026) 20118
 Burgemeester (party) Martin Krumschnabel (Die Parteifreien)

Kufstein is 'n stad en die administratiewe setel van die gelyknamige distrik in die Oostenrykse deelstaat Tirool. Die stad is aan die Inn geleë. Kufstein is die tweede grootste stad van Tirool ná Innsbruck, met sowat twintigduisend inwoners in 2026.[1]

Vesting

[wysig | wysig bron]

Kufstein staan bekend vir sy vesting (Festung Kufstein), wat gebou is op 'n krans van 90 meter bo die stad.[2] In die Bürgerturm van die vesting is die Heldenorgel gehuisves, wat as die wêreld se grootste buitelugorrel bekend staan en daagliks om 12:00 bespeel word.[3]

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. ↑ "Bevölkerung am 1.1.2026 nach Ortschaften (Gebietsstand 1.1.2026)". Statistik Austria. Besoek op 10 Oktober 2026.
  2. ↑ "Festung Kufstein - Sehenswürdigkeit in Tirol". www.festung.kufstein.at. Besoek op 10 Oktober 2026.
  3. ↑ "Bürgerturm mit Heldenorgel". www.festung.kufstein.at. Besoek op 10 Oktober 2026.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]