Petljakof Pe-3
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Petlyakov Pe-3)
| Petljakof Pe-3 | |
|---|---|
| Tipe | Nagvegvliegtuig |
| Vervaardiger | Toepolef |
| Ontwerp deur | Wladimir Petljakof |
| Nooiensvlug | 7 Augustus 1941 |
| Bekendstelling | 1941 |
| Onttrek | 1945 |
| Status | Uit diens gestel |
| Hoofgebruiker | Russiese Lugmag |
| Vervaardig | 1941-1945 |
| Aantal gebou | 360 |
| Ontwikkel van | Petljakof Pe-2 |
Die Petljakof Pe-3 is 'n Russiese nagvegvliegtuig wat tydens die Tweede Wêreldoorlog diens gedoen het. Die Pe-3 is ontwikkel uit die Petljakof Pe-2, 'n bomwerper.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bron
[wysig | wysig bron]- Crosby, Francis: THE WORLD ENCYCLOPEDIA OF FIGHTERS & BOMBERS. 2015. ISBN 978-1-84476-917-9