Gaan na inhoud

Power of Africans Unity

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Power of Africans Unity
PAU
Leier Julius Nsingwane
Gestig 5 November 2016
Webblad twitter.com/of_africans

Power of Africans Unity (PAU) is 'n Suid-Afrikaanse politieke party wat in November 2016 deur die voormalige COPE en UDM-lid, Julius Nsingwane, gestig is.

Die party is in Kroonstad geloods, en het by die demonstrasies aangesluit wat teen voormalige president Jacob Zuma betoog het.[1][2]

Die party het aan die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2019 deelgeneem.

Verkiesingsresultate

[wysig | wysig bron]

Nasionale verkiesings

[wysig | wysig bron]
Verkiesing Stemme % Setels
2019[3] 2 685 0,02 0

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. ↑ Zibi, Nomathemba (8 November 2016). "EX-COPE MEMBER LAUNCHES HIS PARTY". DailySun (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2020. Besoek op 12 April 2019.
  2. ↑ Davis, Rebecca. "2019 Elections: Crib-sheet for the political parties contesting the 2019 polls, Part Two". Daily Maverick (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2019. Besoek op 12 April 2019.
  3. ↑ "NPEDashboard" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Januarie 2020. Besoek op 11 Mei 2019.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.