Gaan na inhoud

RJ Mitte

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
RJ Mitte
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Roy Frank Mitte III
Geboorte (1992-08-21)21 Augustus 1992
Sterfte Oktober 12, 2026(2026-10-12) (op 34)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

RJ Mitte (gebore 21 Augustus 1992 – 12 Oktober 2026) was 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger en gestremtheidsaktivis. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Recall (2017) en Triumph, en in die televisiereekse Breaking Bad (2008) en Switched at Birth (2011).

Afsterwe

[wysig | wysig bron]
Image
Mitte by Rose City Comic Con in 2024

Mitte is op 12 Oktober 2026 op 34-jarige ouderdom in sy huis in Brownsville, Texas oorlede. Noodpersoneel het om 12:50 nm. 'n oproep ontvang en by sy woning aangekom,[1] waar plaaslike owerhede hom om 13:32 dood verklaar het.[2] Sy verteenwoordiger het gesê dat Mitte deur selfmoord gesterf het.[3]

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 2013: House of Last Things
  • 2015: Dixieland
  • 2016: Who's Driving Doug
  • 2017: The Recall
  • 2018: Adi Shankar's Gods and Secrets
  • 2018: Time Share
  • 2018: All the Little Things We Kill
  • 2018: Motionless
  • Triumph
  • Standing Up for Sunny
  • Somebody Like You
  • Background

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 2008: Breaking Bad
  • 2011: Switched at Birth
  • 2012: The Last Leg
  • 2013: Talking Bad
  • 2015: The Adventures of Ravi
  • 2016: On Hiatus with Monty Geer

Televisierolprente

[wysig | wysig bron]
  • 2008: Creating Celebrity

Video's

[wysig | wysig bron]
  • 2013: Courage in a Time of Fear: A Practical Guide to Ending Bullying
  • 2014: Nikki Lorenzo: Work That Charm
  • 2014: Megan Clancy Interview-RJ Mitte

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. ↑ Blanchet, Brenton; Mandell, Sean; Bacher, Danielle (12 Oktober 2026). "Breaking Bad Star RJ Mitte, Disability Advocate Who Played Walter White's Son, Dies at 34". People. Besoek op 12 Oktober 2026.
  2. ↑ Helsel, Phil; Gandhi, Insiya; Arcodia, Juliette (12 Oktober 2026). "RJ Mitte, actor best known for playing Walter White Jr. on 'Breaking Bad,' dies at 34". NBC News (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Oktober 2026. Besoek op 13 Oktober 2026.
  3. ↑ Hurtado, Yamillah; Mandell, Sean (12 Oktober 2026). "Breaking Bad Actor and Disability Activist RJ Mitte's Death at 34 Confirmed as Suicide: Rep". People. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Oktober 2026.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]