Gaan na inhoud

Sint Pierre

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Saint-Pierre)
Hierdie artikel handel oor die hoofstad van Sint Pierre en Miquelon. Vir die dorp op Réunion, sien Sint Pierre, Réunion.

Sint Pierre

Image
Kaart Wapen
Image
Image
Vlag
Image
 Land Vlag van Frankryk Frankryk
 Oorsese gebied Vlag van Sint Pierre en Miquelon Sint Pierre en Miquelon
 Koördinate 46°46′N 56°10′W / 46.767°N 56.167°W / 46.767; -56.167
 Stigting
 Oppervlakte:  
 - Totaal 25 vk km
 Hoogte bo seevlak 0–207 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2019) 5 394
 - Bevolkingsdigtheid 220/vk km
 Tydsone UTC -3
 Burgemeester Nick Mullen
 Amptelike webwerf mairie-stpierre.fr

Sint Pierre (Frans: Saint-Pierre, [sɛ̃.pjɛʁ]) is die hoofstad en enigste stad op die eilandstaat Sint Pierre en Miquelon, 'n Franse oorsese grondgebied in die Atlantiese Oseaan in Noord-Amerika. Die stad het 'n bevolking van 5 394 in 2019 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 25 km².