Gaan na inhoud

Sir Seretse Khama Internasionale Lughawe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Sir Seretse Khama Internasionale Lughawe
IATA: GBE – ICAO: FBSK
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar
Operateur Regering
Bedien Gaborone
Ligging Gaborone, Botswana
Spil vir Air Botswana
Hoogte bo seevlak 3 299 vt / 1 006 m
Landkaart
GBE is in Botswana
GBE
GBE

Ligging in Botswana

Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
vt m
08/26 13 123 4 000[1] Beton
Statistieke (2020)
Passasiers Image 117 227[2]

Sir Seretse Khama Internasionale Lughawe (IATA-kode: GBE, ICAO: FBSK), geleë 15 kilometer (9 myl) noord van Gaborone, is die internasionale lughawe van die hoofstad van Botswana. Die lughawe is vernoem na Sir Seretse Khama, die eerste president van Botswana.[3] Dit is in 1984 geopen en bied goeie kapasiteit om streeks- en internasionale lugverkeer te hanteer en het die grootste passasiersbeweging in die land.

Klimaat

[wysig | wysig bron]

Die gebied rondom Sir Seretse Khama Internasionale Lughawe is byna volledig omring deur woonhuise.[4] Die klimaat is oor die algemeen warm.[5] Die gemiddelde temperatuur was 23 °C. Die warmste maande is November op 30 °C, en koudste Junie, met 14 °C.[6] Die gemiddelde reënval is 460 millimeter per jaar. Die natste maand is Desember met 109 mm reën, en die droogste in Mei met slegs 2 mm. [7]

Lugrederye en bestemmings

[wysig | wysig bron]
Image
'n South African Express Bombardier Dash 8-Q300 by Sir Seretse Khama Lughawe.

Botswana Weermag se lugvleuel

[wysig | wysig bron]

Die Botswana Weermag se "VIP Flight Wing" is by die lughawe gestasioneer.

Fotogalery

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. ↑ Civil Aviation Authority of Botswana–Sir Seretse Khama International Airport (GBE)
  2. ↑ Lughawe-statistiek
  3. ↑ "Ministry of Works & Transport. Department of Civil Aviation". Department of Civil Aviation. 2005. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Oktober 2008. Besoek op 5 September 2009.
  4. ↑ "NASA Earth Observations: Land Cover Classification" (in Engels). NASA/MODIS. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020. Besoek op 30 Januarie 2016.
  5. ↑ Peel, M C; Finlayson, B L. "Updated world map of the Köppen-Geiger climate classification". Hydrology and Earth System Sciences. 11: 1633-1644. doi:10.5194/hess-11-1633-2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Februarie 2017. Besoek op 30 Januarie 2016.{{Verwys vaktydskrif}}: VS1-onderhoud: ongemerkte vrye DOI (link)
  6. ↑ "NASA Earth Observations Data Set Index" (in Engels). NASA. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Mei 2020. Besoek op 30 Januarie 2016.
  7. ↑ "NASA Earth Observations: Rainfall" (in Engels). NASA/Tropical Rainfall Monitoring Mission. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Mei 2020. Besoek op 30 Januarie 2016.
  8. ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Desember 2013. Besoek op 20 Junie 2014.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.