Tuisblad
| Welkom by Wikipedia,
die vrye ensiklopedie wat deur enigiemand verbeter en uitgebrei kan word. |
|
| Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep. | |
| Inleiding • Hulp • Kontak | Gebruikersportaal • Voorbladartikels • Kategorieë • Stel ’n vraag |
|
Voorbladartikel
Die Plejades (ook genoem die Sewe Susters of M45) is in die sterrekunde ’n asterisme wat deur 'n oop sterreswerm gevorm word. Die sterreswerm bestaan uit warm B-tipe sterre van middelmatige ouderdom in die sterrebeeld Bul. Op 'n afstand van 444 ligjare is dit een van die naaste sterreswerms en die naaste Messiervoorwerp aan die Aarde, en die een wat die maklikste met die blote oog gesien kan word. Dit bevat ook die refleksienewel NGC 1432, 'n H II-gebied. Die naam kom van die Plejades in die Griekse mitologie. Die swerm word oorheers deur warm blou en besonder helder sterre wat binne die afgelope 100 miljoen jaar ontstaan het. Die helderste sterre word omring deur ’n newelagtigheid wat deur ruimtestof veroorsaak word. Voorheen is gedink dit is materiaal wat ná hulle vorming oorgebly het, maar nou word geglo dat dit waarskynlik 'n onverwante stofwolk is waardeur die groep sterre tans beweeg. Dié stofwolk beweeg na raming teen sowat 18 km/s relatief tot die sterre in die swerm. Rekenaarsimulasies het gewys die Plejades is waarskynlik van 'n kompakte konfigurasie gevorm wat eens soos die Orionnewel gelyk het. Sterrekundiges glo die swerm sal vir nog sowat 250 miljoen jaar bestaan, waarna die sterre uiteen sal beweeg vanweë swaartekragwisselwerkings met die galaktiese omgewing. Saam met die oop sterreswerm die Hiades, vorm die Plejades die "Goue Poort van die Sonnebaan". Die sonnebaan is die lyn waarlangs die Son, die Maan en al die planete beweeg, en dit loop tussen dié twee sterreswerms deur.
In die nuus
Het u geweet...
... dat die Lae Lande deur 'n kaart wat soos 'n leeu lyk voorgestel kan word? Die Leo Belgicus is 'n gestileerde kaart van wat die Nederlande in die vorm van 'n leeu uitbeeld en die eerste weergawe is reeds in 1583 geskep.
Vandag in die geskiedenis
30 September: Onafhanklikheidsdag in Botswana (1966).
|
Vind artikels
| |
|
Geografie - Geologie Afrika • Suider-Afrika • Amerika • Antarktika • Asië • Europa • Oseanië Rusland • Turkye • Verenigde State van Amerika Lande • Baaie • Berge • Eilande • Mere • Oseane • Riviere • Woestyne | ||
|
Geskiedenis | ||
|
Kultuur | ||
|
Religie | ||
|
Samelewing | ||
|
Taal | ||
|
Tegnologie | ||
|
Wetenskap | ||
|
Wikipedia in ander tale
| ||
|
Weergawes met meer as 1 000 000 artikels العربية • مصرى • Cebuano • Deutsch • English • Español • فارسی • Français • Italiano • 日本語 • Nederlands • Polski • Português • Русский • Svenska • Українська • Tiếng Việt • Winaray • 中文 | ||
|
Weergawes met meer as 750 000 artikels Català | ||
|
Weergawes met meer as 500 000 artikels تۆرکجه • Нохчийн • Čeština • Suomi • Magyar • Bahasa Indonesia • 한국어 • Norsk (bokmål) • Română • Српски / srpski • Türkçe • Татарча / tatarça | ||
|
Weergawes met meer as 250 000 artikels Беларуская • Български • Cymraeg • Dansk • Ελληνικά • Esperanto • Eesti • Euskara • עברית • Հայերեն • Қазақша • Baso Minangkabau • Bahasa Melayu • Srpskohrvatski / српскохрватски • Simple English • Slovenčina • Oʻzbekcha • Bân-lâm-gú | ||
|
Weergawes met meer as 100 000 artikels Afrikaans • Asturianu • Azərbaycanca • বাংলা • Bosanski • Galego • हिन्दी • Hrvatski • ქართული • Latina • Ladin • Lietuvių • Latviešu • Malagasy • Македонски • मराठी • မြန်မာဘာသာ • Norsk (nynorsk) • Occitan • Slovenščina • Shqip • Kiswahili • தமிழ் • తెలుగు • Тоҷикӣ • ไทย • اردو • 粵語 | ||
|
Weergawes met meer as 50 000 artikels aragonés • Башҡорт • Беларуская (тарашкевіца) • Brezhoneg • کوردی • чӑвашла • Frysk • Gaeilge • گیلکی • Hausa • Kreyòl ayisyen • Ido • Íslenska • Basa Jawa • Kurdî / كوردی • Кыргызча • Lëtzebuergesch • lombard • മലയാളം • مازِرونی • Plattdüütsch • नेपाल भाषा • ਪੰਜਾਬੀ • Piemontèis • شاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī) • Basa Sunda • Ślůnski • Tagalog • Vèneto | ||
|
Susterprojekte
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
|
|
Indien u die verkeerde datum sien of sjablone opgedateer het, moet u die voorblad verfris. |


