Gaan na inhoud

Craig Venter

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
J. Craig Venter
Image
Venter in 2007

Geboortenaam John Craig Venter
Gebore (1946-10-14)14 Oktober 1946
Salt Lake City, Utah
Oorlede 29 April 2026 (op 79)
Nasionaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Instelling(s) Staatsuniversiteit van New York by Buffalo
Nasionale Gesondheidsinstitute
J. Craig Venter-instituut
Alma mater Universiteit van Kalifornië, San Diego
Bekend vir DNS
menslike genoom
metagenomika
sintetiese genoom
Haelgeweer benadering tot genoomvolgordebepaling
Toekennings Gairdner-toekenning (2002)
Nierenberg-prys (2007)
Kistler-prys (2008)
ENI-toekenning (2008)
Medalje van Wetenskap (2008)
Dickson-prys (2011)
Webblad www.jcvi.org

John Craig Venter (Salt Lake City, 14 Oktober 1946 - 29 April 2026) was 'n Amerikaanse molekulêre bioloog en sakeman. Hy was die eerste persoon wat 'n volledige DNS-profiel ontsyfer het. In 2010 word hy erken as die eerste wetenskaplike wat 'n kunsmatige sintetiese sel geskep het. Die Time-tydskrif het hom in 2007 en 2008 gelys as een van die top 100 invloedrykste persone.

Publikasies

[wysig | wysig bron]
  • A Life Decoded (2007)