Brenock O'Connor
Voorkoms
| Brenock O'Connor | |
Brenock O'Connor (2025) | |
| Geboortenaam | Brenock Grant O'Connor |
|---|---|
| Geboorte | 9 April 2000 |
| Nasionaliteit | Engels |
| Beroep(e) | Akteur |
| Aktiewe jare | 2006–nou |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Brenock O'Connor (gebore 9 April 2000) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Young Hunters: The Beast of Bevendean (2015) en The Bromley Boys (2018), en in die televisiereekse Game of Thrones (2011) en Dickensian (2015).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2015: Young Hunters: The Beast of Bevendean
- 2018: The Bromley Boys
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2011: Game of Thrones
- 2015: Dickensian