Landry Bender
Voorkoms
| Landry Bender | |
| Geboorte | 3 Augustus 2000 |
|---|---|
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Beroep(e) | Aktrise |
| Aktiewe jare | 2011–nou |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Landry Bender (gebore 3 Augustus 2000) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Sitter (2011) en in die televisiereekse Crash & Bernstein (2012) en Best Friends Whenever (2015).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2011: The Sitter
- Vacationland
- Zach's Lie
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2012: Crash & Bernstein
- 2015: Best Friends Whenever
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2011: The Council of Dads
- 2014: Radio Disney Music Awards
- 2014: Fairest of the Mall