Gaan na inhoud

HIP 41378

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
HIP 41378
SterrebeeldKreef
SpektraaltipeF8
SoortHoofreeksster
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming08h 26m 27.84902s
Deklinasie+10° 04′ 49.3488″
Skynmagnitude (m)8,92
Besonderhede
Massa (M☉)1,15 ± 0,064[1]
Radius (R☉)1,4 ± 0,19[1]
Temperatuur (K)6 199 ± 50[1]
Metaalinhoud [Fe/H]-0,11 ± 0,08[1]
Eienskappe
Planete5
Ander name
BD+10°1799, HIP 41378, PPM 125260, YZ 10 3402, AG+10 1097, EPIC 211311380
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

HIP 41378 is ’n ster sowat 378 ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Kreef. Dit het ’n skynbare magnitude van 8,92. Hierdie F-tipe hoofreeksster het ’n massa van 1,15 sonmassas en ’n radius van 1,4 sonradiusse. Sy oppervlaktemperatuur is sowat 6 199 K.[1]

Planeetstelsel

[wysig | wysig bron]

HIP 41378 het sover bekend vyf planete, met groottes wat wissel van twee keer dié van Aarde tot die grootte van Jupiter; hulle strek tot sowat 1 AE van die ster af.

Die HIP 41378-stelsel[1]
Planeet of skyf
(vanaf ster)
Massa Halwe lengteas
(AE)
Wentelperiode
(dae)
Eksentrisiteit Baanhelling
(°)
Radius
b — — 5,71493 ± 0,00001 — 88,4 ± 1,6 2,90 ± 0,44 R⊕
c — — 31,6978 ± 0,0040 — 89,58 ± 0,52 2,56 ± 0,40 R⊕
e — — 131 — 89,98 ± 0,02 5,51 ± 0,77 R⊕
d — — 157 — 89,7 ± 0,3 3,96 ± 0,59 R⊕
f — — 324 — 89,9 ± 0,03 10,2 ± 1,4 R⊕

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1 2 3 4 5 6 Vanderburg, Andrew (2016). "Five Planets Transiting a Ninth Magnitude Star". The Astrophysical Journal (in Engels). 827: L10. arXiv:1606.08441v1. Bibcode:2016ApJ...827L..10V. doi:10.3847/2041-8205/827/1/L10.{{Verwys vaktydskrif}}: VS1-onderhoud: ongemerkte vrye DOI (link)

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]