Gaan na inhoud

Luigi Villoresi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Image
Alberto Ascari en Luigi Villoresi in aksie tydens die 1952 Italiaanse Grand Prix

Luigi Villoresi (Milaan, Lombardye, 16 Mei 1909 – Modena, 24 Augustus 1997) was 'n Italiaanse Formule Een-renjaer.

Loopbaan

[wysig | wysig bron]

Tussen 1950 en 1956 het Villoresi aan 34 Formule Een Grands Prix in deelgeneem vir die spanne Ferrari, Maserati, Lancia en Scuderia Centro Sud, en behaal 1 vinnigste rondte (1953 Nederlandse Grand Prix), 8 podiume en 49 Wêreldkampioenskaps-punte.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]