Gaan na inhoud

Paralimpiese Winterspele 1980

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
IIe Paralimpiese Winterspele
Paralimpiesespele van 1980

Gehou in Geilo, Noorweë
Deelnemende lande 18
Deelnemende atlete 299 (229 mans, 70 vroue)
Items 63 in 3 sporte
Openingseremonie 1 Februarie 1980
Sluitingseremonie 7 Februarie 1980
Amptelik geopen deur Koning Olav V
Atlete-eed – (sedert 1992)
Beampte-eed –
Olimpiese vlam – (sedert 1992)
Vorige Spele 1976: Örnsköldsvik (Swede)
Volgende Spele 1984: Innsbruck (Oostenryk)

Die Paralimpiese Winterspele 1980 (Noors: Paralympiske vinterleker 1980), destyds bekend as die 2de Olimpiese Winterspele vir Gestremdes, is tussen 1 en 7 Februarie 1980 in Geilo, Noorweë, aangebied. Tydens die geleentheid het 199 atlete uit 18 nasies aan 63 items in 3 verskillende sportsoorte deelgeneem.[1]

Dit was die tweede Paralimpiese Winterspele wat aangebied is. Die naam "Paralimpiese Spele" is deur die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) in 1984 aanvaar, terwyl die Internasionale Paralimpiese Komitee (IPK) in 1989 gestig is.

Die Olimpiese Winterspele 1980 is tussen 13 en 24 Februarie in Lake Placid, Verenigde State, gehou. Die Paralimpiese Somerspele 1980 is in Arnhem, Nederland, aangebied.

Sporte

[wysig | wysig bron]

3 Paralimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.

Deelnemende nasies

[wysig | wysig bron]

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Paralimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die aantal atlete per land in hakies aangedui:

Aantal medaljes

[wysig | wysig bron]
Image
Kaart van deelnemende nasies in 1980:

   Neem vir die eerste keer deel

   Het reeds vantevore deelgeneem

Image
Openingseremonie van die Paralimpiese Winterspele 1980

Hier is al die lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek Land Deelnemers Goud Goud Silwer Silwer Brons Brons Totaal
1Vlag van Noorweë Noorweë (NOR)3723211054
2Vlag van Finland Finland (FIN)–1571234
3Vlag van Oostenryk Oostenryk (AUT)–610622
4Vlag van Swede Swede (SWE)–53816
5Vlag van Switserland Switserland (SUI)–4239
6Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State (USA)–4116
7Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland (FRG)–35917
8Vlag van Kanada Kanada (CAN)202316
9Vlag van Frankryk Frankryk (FRA)–1113
10Flag of Czechoslovakia Tsjeggo-Slowakye (TCH)–0101
Totaal (18 NPKs)299635451168

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. ↑ (en) "IPC Historical Results Archive". Internasionale Paralimpiese Komitee. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2018. Besoek op 23 Januarie 2018.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Paralimpiese Spele Logo van die Paralimpiese Spele

Somerspele: Rome 1960 • Tokio 1964 • Tel Aviv 1968 • Heidelberg 1972 • Toronto 1976 • Arnhem 1980 • New York & Stoke Mandeville 1984 • Seoel 1988 • Barcelona 1992 • Atlanta 1996 • Sydney 2000 • Athene 2004 • Beijing 2008 • Londen 2012 • Rio de Janeiro 2016 • Tokio 2020 • Parys 2024 • Los Angeles 2028 • Brisbane 2032
Winterspele: Örnsköldsvik 1976 • Geilo 1980 • Innsbruck 1984 • Innsbruck 1988 • Tignes-Albertville 1992 • Lillehammer 1994 • Nagano 1998 • Salt Lake City 2002 • Turyn 2006 • Vancouver 2010 • Sotsji 2014 • Pyeongchang 2018 • Beijing 2022 • Milaan/Cortina 2026 • Franse Alpe 2030 • Salt Lake City 2034
Internasionale Paralimpiese Komitee – Nasionale Paralimpiese Komitee