Gaan na inhoud

Telugu

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

 

Telugu
తెలుగు telugu 
Uitspraak: [t̪el̪uɡu]
Gepraat in: Vlag van Indië Indië
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika[1] 
Gebied: Suid-Asië
Totale sprekers: 75 miljoen (moedertaal)
5 miljoen (tweede taal)[2]
Taalfamilie: Drawidies
 Suid
  Suid-Sentraal
   Telugu-tale
    Telugu 
Skrifstelsel: Telugu-skrif 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Indië Indië[3]
Gereguleer deur: geen
Taalbedreigingstatus
Image
Bedreig

CRKrities bedreigde
SEErg bedreigde
DEBedreigde
VUKwesbare
   Veilig   

NENie bedreig nie
Taalkodes
ISO 639-1: te
ISO 639-2: tel
ISO 639-3: tel 
Verspreiding van Telugu
Image
Die woord "telugu" in Telugu-skrif

Telugu (తెలుగు, telugu, [t̪el̪uɡu]) is 'n Drawidiese taal wat deur sowat 75 miljoen mense in Suidoos-Indië gepraat word. Telugu is een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi en van die Indiese deelstaat Andhra Pradesh. Telugu word in die Telugu-skrif geskryf, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. ↑ Artikel 5, Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika
  2. ↑ "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Telugu" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Mei 2020. Besoek op 25 Augustus 2018.
  3. ↑ (en) "The Constitution of India" (PDF). Regering van Indië, Departement van Reg en Justisie. 1 Desember 2007 [1950]. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 9 September 2014.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Wikipedia
Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Telugu