Gaan na inhoud

Napoleontiese Oorloë

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Napoleontiese Oorloë
Image
Image
Bo: Slag van Austerlitz
Onder: Slag van Waterloo
Datum 18 Mei 180320 November 1815
Ligging Europa, Atlantiese Oseaan, Middellandse See, Noordsee, Río de la Plata, Frans-Guyana, Wes-Indië, Indiese Oseaan, Noord-Amerika, Suid-Kaukasus
Resultaat Koalisie-oorwinning, Kongres van Wene
  • Einde van die Eerste Franse Keiserryk, Bourbon-Restourasie
  • Stigting van die Europese Pentargie
  • Verskeie territoriale en dinastiese veranderinge
Strydende partye
Koalisiemagte:

Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Image Keiserryk Oostenryk (1800–1805, 1809, 1813–1815)

  • Image Koninkryk van Hongarye (1809)

Image Russiese Ryk (1804–1807, 1812–1815)
Image Koninkryk Pruise (1806–1807, 1812–1815)
Vlag van Spanje Spanje (1808–1815)
Image Koninkryk van Portugal (1800–1807, 1809–1815)
Image Koninkryk van die beide Sisilië
Image Kerklike Staat
Image Ottomaanse Algerië Image Persië (1807–1812)
Image Sardinië
Vlag van Swede Swede (1804–1809, 1812–1815)
Image Verenigde Koninkryk der Nederlanden (1815)
Image Hertogdom van Brunswyk
Image Groothertogdom Toskana
Vlag van Switserland Switserland
Image Franse royaliste
Hannover Keurvorstedom van Hannover
Image Nassau
Image Koninkryk Beiere
Image Koninkryk Württemberg
Image Tirool
Image Montenegro (1806–1814)

Image Eerste Franse Keiserryk
  • Image Koninkryk van Italië
  • Image Koninkryk van Holland
  • Image Koninkryk van Napels
  • Image Groothertogdom Warskou
  • Image Poolse Legion
  • Image Koninkryk van Etrurië
  • Image Vorstendom Lucca en Piombino
  • Image Koninkryk Napels
  • Image Switserse Konfederasie
  • Rynbond
  • Image Bonaparte Spanje (1808–1813)

Vlag van Spanje Spanje
Vlag van Spanje Spanje (1808–1815)
Image Denemark-Noorweë Image Ottomaanse Ryk (1806–1812)
Image Keiserryk Oostenryk (1809–1813)
Image Russiese Ryk (1807–1812)
Image Koninkryk Pruise (1807–1812)
Vlag van Swede Swede (1809–1812)

Image Persië (1804–1807, 1812–1813)

Co-oorlogvoering
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State[1] (Anglo-Amerikaanse Oorlog van 1812)

Aanvoerders
Vlag van Verenigde Koninkryk George III

Vlag van Verenigde Koninkryk George IV
Vlag van Verenigde Koninkryk William Pitt (†)
Vlag van Verenigde Koninkryk Arthur Wellesley (†)
Vlag van Verenigde Koninkryk Horatio Nelson (†)
Vlag van Verenigde Koninkryk John Moore (†)
Vlag van Verenigde Koninkryk James Gambier
Vlag van Verenigde Koninkryk Robert Calder
Image Frans II
Image Aartshertog Karel
Image Karel Filips
Image Aartshertog Johannes
Vlag van Rusland Aleksander I
Vlag van Rusland Michail Kutuzof
Vlag van Rusland Michael Andreas Barclay de Tolly
Vlag van Rusland Levin August
Vlag van Rusland Pyotr Bagration (†)
Image Frederik Willem III
Image Gebhard von Blücher
Image Karel Willem Ferdinand (†)
Image Frederik Ludwig
Vlag van Spanje Karel IV
Vlag van Spanje Ferdinand VII
Vlag van Spanje Miguel de Álava
Image Maria I
Image Johannes VI
Vlag van Verenigde Koninkryk Image William Beresford
Image Miguel Pereira Forjaz
Vlag van Nederland Willem I
Image Victor Emmanuel I
Image Ferdinand III
Image Pous Pius VII
Image Ferdinand IV
Image Lodewyk XVIII
Vlag van Swede Gustav IV Adolf
Vlag van Swede Karel XIII
Vlag van Swede Karel XIV Johann
Image Frederik Wilhelm
Image Maksimiliaan I Josef
Image Karel Filips van Wrede
Hannover Karel Alten
Image Frederik I
Image Frederik Willem
Image Andreas Hofer (†)
Vlag van Switserland Alois von Reding
Image Petar I Petrović-Njegoš
Image Hadji Ali ben Khrelil[2]

Vlag van Frankryk Image Napoleon Bonaparte

Vlag van Frankryk Louis Alexandre Berthier
Vlag van Frankryk Joachim Murat
Vlag van Frankryk Louis-Nicolas Davout
Vlag van Frankryk Jean Lannes (†)
Vlag van Frankryk André Masséna
Vlag van Frankryk Michel Ney
Vlag van Frankryk Jean-de-Dieu Soult
Vlag van Frankryk Armand Augustin Louis de Caulaincourt
Vlag van Frankryk Karel XIV Johannes
Vlag van Frankryk Pierre-Charles Villeneuve
Vlag van Frankryk Jean-Baptiste Bessières (†)
Vlag van Frankryk Bon Adrien Jeannot de Moncey
Vlag van Frankryk Jean-Baptiste Jourdan
Vlag van Frankryk Édouard Adolphe Casimir Joseph Mortier
Vlag van Frankryk Jean-Andoche Junot
Vlag van Frankryk Claude Victor
Vlag van Frankryk Jacques MacDonald
Vlag van Frankryk Nicolas Charles Oudinot
Vlag van Frankryk Auguste Frédéric Louis Viesse de Marmont
Vlag van Frankryk Louis Gabriel Suchet
Vlag van Frankryk Laurent de Gouvion Saint-Cyr
Vlag van Frankryk Emmanuel de Grouchy
Vlag van Spanje Josef Bonaparte
Vlag van Nederland Lodewyk Bonaparte
Image Josef Poniatowski (†)
Image Jan Henryk Dąbrowski
Image Eugène de Beauharnais
Image Felice Baciocchi
Image Lodewyk I
Image Joachim Murat (†)
Jérôme Bonaparte
Maksimiliaan I Josef
Frederik Augustus I
Frederik I
Karel Filips van Wrede
Vlag van Swede Karel XIII
Vlag van Swede Karel XIV Johannes
Vlag van Denemarke Frederik VI
Vlag van Denemarke Karel Augustus (†)
Vlag van Denemarke Ernst Peymann
Image Fath Ali Shah Qajar
Image Abbas Mirza
Image Muhammad Ali Pasha
Image Mustafa IV (†)
Image Mahmoed II
Image Selim III (†)

Image Ali Pasha

Vlag van Verenigde State van Amerika James Madison

Ongevalle en verliese
Tussen 3 350 000 en 6 500 000

Die Napoleontiese Oorloë was 'n reeks konflikte wat Napoleon Bonaparte se Franse Ryk en verskillende Europese geallieerde en strydende koalisies tussen 1803 en 1815 ingesluit het. Die oorloë was 'n vervolg van dié wat deur die Franse Rewolusie van 1789 aangehits is en het tydens 'n deel van die Eerste Franse Republiek en die hele bestaan van die Eerste Franse Keiserryk plaasgevind. Die reeks konflikte het 'n omwenteling teweeggebring in die Europese weermagte en het op 'n ongekende skaal plaasgevind, hoofsaaklik as gevolg van die toepassing van diensplig in Frankryk. Franse mag het vinnig toegeneem en die meeste dele van Europa ingeneem, maar het skielik ineengestort na Frankryk se rampspoedige inval van Rusland in 1812. Napoleon se ryk het uiteindelik 'n algehele militêre nederlaag gely, wat gelei het tot die herstelling van die Franse Bourbon-monargie. Die oorloë het die ontbinding van die Heilige Romeinse Ryk ingelui, terwyl die Spaanse Ryk ook begin ontrafel het: die Franse besetting van Spanje het die Spaanse houvas op sy kolonies verswak, wat die weg gebaan het vir nasionalistiese revolusies in Latyns-Amerika. Ná die Napoleontiese Oorloë sou die Britse Ryk vir die volgende eeu die plek van voorste wêreldmag inneem.

Image
Die Eerste Franse Ryk onder Napoleon Bonaparte in sy grootste uitbreiding in 1812.

Daar is geen konsensus oor die presiese einddatum van die Franse Rewolusionêre Oorlog en die begindatum van die Napoleontiese Oorloë nie. Een moontlike datum is 9 November 1799, toe Bonaparte die mag in Frankryk deur middel van 'n staatsgreep verkry het. 'n Ander moontlik datum is 18 Mei 1803, toe 'n hernieude oorlogsverklaring tussen Brittanje en Frankryk die enigste tydperk van vrede in Europa tussen 1792 en 1814 beëindig het. 'n Derde moontlike datum is 2 Desember 1804: die dag wat Bonaparte homself as Keiser van Frankryk gekroon het.

Die Napoleontiese Oorloë is op 18 Junie 1815 ná Napoleon se finale nederlaag by Waterloo en die Tweede Verdrag van Parys beëindig.

Verwysings

[wysig | wysig bron]